Wie En Waar


Selfregering en plaaslike selfbeskikking moet nie as 'n politieke protes gesien word nie, maar as 'n burgerlike imperatief:
Mense moet nie meer iemand anders vra om dit vir hulle te doen nie.
Hulle moet begin om hulself te bestuur, te bou en te organiseer – wettiglik, plaaslik en volhoubaar.
Hierdie benadering herstel vertroue in die gemeenskap en gee betekenis aan die stembrief:
“Ons stem nie vir 'n politieke party nie – ons stem vir ons eie selfbeskikking.”
Mpumalanga en Limpopo
Nelspruit / Witrivier / Ermelo /Secunda – sterk betrokkenheid van die privaatsektor, ekonomiese aktiwiteit.
Louis Trichardt / Naboomspruit / Tzaneen – stabiele infrastruktuur en sterk gemeenskapsstrukture.
Natal
Durban - groeisentrum vir alternatiewe regering, baie burgerlike samewerkingsnetwerke
Richardsbaai – sterk ekonomiese groeipunt
Port Shepstone - reeds goeie burgerlike strukture, sterk gemeenskapsnetwerke
Vrystaat
Bloemfontein
Bethlehem / met Reitz / Clarens – relatief stabiele plaaslike regering.
Welkom – groot potensiaal met herindustrialisering.
Sasolburg – Herstel van energie- en brandstofvoorsiening
Gauteng
Pretoria / Centurion / Meyerton / Krugersdorp – groeikern vir alternatiewe regering, baie burgerlike samewerkingsnetwerke.
Bronkhorstspruit / Cullinan / Rayton/ Witbank / Middelburg – kleiner dorpe met onafhanklike karakter.
Springs / Kemptonpark / - ekonomiese aktiwiteit
Bronkhorstspruit / Cullinan / Rayton/ Witbank / Middelburg – kleiner dorpe met onafhanklike karakter.
Springs / Kemptonpark / - ekonomiese aktiwiteit
Noord-Kaap
Orania – bestaande model.
Upington – sterk landbou-ekonomie en infrastruktuur.
Kuruman / Kathu / Sishen – ekonomiese aktiwiteit en onafhanklike denke.
Prieska - ekonomiese aktiwiteit en onafhanklike denke
Kaap en Wes-Kaap
Paarl / Wellington – reeds goeie burgerlike strukture, sterk gemeenskapsnetwerke.
Mosselbaai / George – groeiende onafhanklike munisipale kultuur, ekonomies gesond.
Vredendal / Clanwilliam – kleiner dorpe met bestaande plaaslike samewerking
Noordwes
Lichtenburg – Sterk Landbou en Elektrisiteitsopwekking
Klerksdorp – Mynbouaktiwiteite
Potchefstroom – Nywerheid en Vervaardiging
Rustenburg – Mynbouaktiwiteite
Port Elizabeth
ekonomiese aktiwiteit.
Vra jou vraag
info@selfdeterminationsa.org