Wie En Waar

Selfregering en plaaslike selfbeskikking moet nie as 'n politieke protes gesien word nie, maar as 'n burgerlike imperatief:
 Mense moet nie meer iemand anders vra om dit vir hulle te doen nie.
 Hulle moet begin om hulself te bestuur, te bou en te organiseer – wettiglik, plaaslik en volhoubaar.

Hierdie benadering herstel vertroue in die gemeenskap en gee betekenis aan die stembrief:
“Ons stem nie vir 'n politieke party nie – ons stem vir ons eie selfbeskikking.”

Mpumalanga en Limpopo

 Nelspruit / Witrivier / Ermelo /Secunda – sterk betrokkenheid van die privaatsektor, ekonomiese aktiwiteit.

 Louis Trichardt / Naboomspruit / Tzaneen – stabiele infrastruktuur en sterk gemeenskapsstrukture.

Natal

 Durban - groeisentrum vir alternatiewe regering, baie burgerlike samewerkingsnetwerke
 Richardsbaai – sterk ekonomiese groeipunt
 Port Shepstone - reeds goeie burgerlike strukture, sterk gemeenskapsnetwerke

Vrystaat

 Bloemfontein
 Bethlehem / met Reitz / Clarens – relatief stabiele plaaslike regering.
 Welkom – groot potensiaal met herindustrialisering.
 Sasolburg – Herstel van energie- en brandstofvoorsiening

Gauteng

Pretoria / Centurion / Meyerton / Krugersdorp – groeikern vir alternatiewe regering, baie burgerlike samewerkingsnetwerke.
Bronkhorstspruit / Cullinan / Rayton/ Witbank / Middelburg – kleiner dorpe met onafhanklike karakter.
 Springs / Kemptonpark / - ekonomiese aktiwiteit
 Bronkhorstspruit / Cullinan / Rayton/ Witbank / Middelburg – kleiner dorpe met onafhanklike karakter.
 Springs / Kemptonpark / - ekonomiese aktiwiteit

Noord-Kaap

 Orania – bestaande model.
 Upington – sterk landbou-ekonomie en infrastruktuur.
 Kuruman / Kathu / Sishen – ekonomiese aktiwiteit en onafhanklike denke.
 Prieska - ekonomiese aktiwiteit en onafhanklike denke

Kaap en Wes-Kaap

 Paarl / Wellington – reeds goeie burgerlike strukture, sterk gemeenskapsnetwerke.
 Mosselbaai / George – groeiende onafhanklike munisipale kultuur, ekonomies gesond.
 Vredendal / Clanwilliam – kleiner dorpe met bestaande plaaslike samewerking

Noordwes

Lichtenburg – Sterk Landbou en Elektrisiteitsopwekking
 Klerksdorp – Mynbouaktiwiteite
 Potchefstroom – Nywerheid en Vervaardiging
 Rustenburg – Mynbouaktiwiteite

Port Elizabeth

ekonomiese aktiwiteit.

Vra jou vraag

info@selfdeterminationsa.org